Jaarboeke

Kuratoriale praktyk en miniverhandeling 860


 
Modulekode BKS 860
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud ‘n Gekureerde uitstalling wat ‘n relevante navosingstema/idee ondersoek en betekenisvol en toepaslik binne kontemporêre diskoerse afgebaken is, asook ‘n miniverhandeling wat as a konteks-dokument en ‘n katalogus vir die uitstalling dien. Die gekureerde uitstalling en die miniverhandeling moet konseptueel verbind en geïntegreer wees.
Modulekrediete 240.00
Voorvereistes ’n Vierjarige graad in Beeldende Kunste of ’n gelykstaande kwalifikasie (met goedkeuring van die Senaat) met ’n gemiddelde van minstens 65%.
Onderrigtaal Dubbelmedium
Akademiese organisasie Visuele Kunste
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences